Die winter van God se oordeel
John Bunyan het gesê dat daar sekere plekke in die wêreld is waar die bome nie vrugte dra nie, omdat daar geen winter is nie. Net so sien ons in Jes.17-19 hoe God die winter van sy oordeel oor die nasies gestuur het om hulle voor te berei vir die lente van sy seëninge. …
Lees Verder’n Afspraak met die Messias
Toe ek op hoërskool was het my ma vir my geleer om God save the Queen op die klavier te speel. Toe ons eenkeer by my ouma-hulle gaan kuier het, het ek voor die klavier gaan sit om die Britse volkslied te speel. My oupa was onsteld en het vir my gesê: ‘Daardie mense het…
Lees Verder’n Militêre basis vir God se soldate
Het jy al plaasboere ontmoet wat so ver van die dorp af bly, dat hulle net een keer per maand kan inry? Hulle kan nie gou dorp toe skiet vir brood of melk nie, en daarom is hulle yskaste so groot soos ‘n inloop kluis. Hulle koop ‘n maand of twee se voorraad van alles. …
Lees VerderHoe om jou regte te gebruik
In die Moslem-wêreld het vroue nie regte nie. Sura 4:24 in die Qur’an sê: ‘…As to those women on whose part ye fear disloyalty and ill-conduct, admonish them [first], [next], refuse to share their beds, [and last] beat them [lightly]…’ Die teenoorgestelde gebeur in die weste: elkeen veg vir sy regte. Baie mense staak…
Lees VerderHoe God sy vyande gebruik om die evangelie te bevorder
Martin Luther het gesê: ‘The devil is God’s devil.’ Luther het bedoel dat die duiwel slegs kan doen wat God toelaat; dat God die duiwel gebruik om sy wyse raadsplan te bevorder (cf. Job 1:12, 2:6). Dít is die les van Handelinge 16. In die straat (v.16-24) “16 En terwyl ons op pad…
Lees VerderBemoediging vir Christen-werkers
In die kerk waarin ek grootgeword het, was ons predikant op ‘n tyd baie ontmoedig en wou hy bedank. Een Sondag het hy vir die kerk gesê hoe die Here hom bemoedig het, sodat hy kans gesien het om aan te gaan. Dit is wat in Handelinge 16 gebeur het: die Here het die sendelinge…
Lees VerderMoenie ophou preek nie
Predikante, sendelinge, en evangeliste was al bang of ontmoedig, en wou ophou preek. Maar Jesus het belowe om met ons te wees wanneer ons dissipels maak (Matteus 28:20). In Handelinge 14 het Paulus en Barnabas sy belofte geglo en aangehou preek toe alles teen hulle was. Ikonium (v.1-7) “1 En op dieselfde wyse…
Lees VerderGoeie Nuus vir die wêreld
Jesus het nie net vir die Jode gekom nie, maar vir die hele wêreld; Jode en heidene. Die Bybel sê: “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3:16). “hy…
Lees VerderWaar het nasies en tale begin?
‘n Tydjie gelede het ‘n ek en twee ander mans gesels oor die oorsprong van velkleure, oë, en neuse in verskillende nasies. ‘Hoe het dit begin?’ het ons gevra. Genesis 10:1-11:9 gee die antwoord. Nasies (Genesis 10) Sommige van die name in hierdie hoofstuk is vaag. Kommentators verskil oor waar party van die plekke…
Lees VerderEvangelisasie en die eindtyd
Handelinge 1:6-7 Vir baie jare al fasineer die Bybelse lering oor die eindtyd Christene. Boeke hieroor is gereeld topverkopers in populêre Christelike boekwinkels. Ek glo egter dat ons soms te veel tyd hieraan gee, en ons hooftaak van evangelie verkondiging vergeet. God bring sy Koninkryk deur evangelisasie. Die dissipels se vraag (v.6) John MacArthur…
Lees Verder