Kersfees in die laaste dae
Jesaja 8:23-9:6 In elke era is daar mense wat dink dat hulle in die laaste dae lewe. Volgens tekste soos 1Kor. 10:11, Heb. 1:1-2, 9:26 het die laaste dae met Jesus se eerste koms begin. Die laaste dae strek tot by sy tweede koms. Elke dag is een dag nader daaraan as gister (Rom. 13:11)….
Lees VerderJesus in die middel
1Timoteus 3:16d Die groot woord is Christosentries. Dit beteken dat Jesus in die senter is. Hy is die fokuspunt; die belangrikste. Hy is alles. Almal sien dit nie so nie. Volgens ’n redelike bekende leraar in Johannesburg moet ons nié Christosentries preek nie, maar op al drie Persone van die Godheid fokus. Opsigself het ek…
Lees VerderKruislose Christene
Lukas 9:43b-50 Sowat ’n eeu gelede het William Booth (1829-1912) gesê: ‘I consider that the chief dangers which confront the coming century will be religion without the Holy Ghost, Christianity without Christ, forgiveness without repentance, salvation without regeneration, politics without God and heaven without hell.’1 Luk. 9:43b-50 wys vir ons wat gebeur as mense ’n…
Lees VerderMenslike mislukking en die majesteit van God
Lukas 9:37-43a In ’n bekende skildery van Raphael (1483-1520) is Jesus op die berg van verheerliking, terwyl die dissipels onder in die vallei misluk toe hulle ’n demoon nie kon uitdryf nie. Die vallei is donker, terwyl Jesus op die berg met lig omhul is. Dié kontras moet ons aanspoor om minder op onsself te…
Lees VerderWys my U heerlikheid
Lukas 9:24-36 God het ons gered om sy heerlikheid te sien en te weerspieël (Joh. 17:24, 2Kor. 3:18). Sy heerlikheid verwys na sy helder glans en sy skoonheid; na die sigbare openbaring van wie en wat Hy is. Hiervan is die skepping ’n skadubeeld (Ps. 19:2). Dit is sy heerlikheid in swart en wit; in…
Lees VerderDie selfopenbaring van Jesus Christus
Lukas 9:18-22 Daar word vertel dat Leonardo da Vinci hom in gebed en bepeinsing afgesonder het voor hy Jesus se gesig in die Laaste Avondmaal geskilder het. Sy hand het gebewe toe hy die kwas optel om te verf.1 Soos Da Vinci moet ons met die grootste eerbied, ontsag en respek kom wanneer ons die…
Lees VerderWat die wêreld nodig het
Lukas 8:16-25 Wat het die wêreld nodig? Die meeste mense sal sê ons benodig ’n beter regering, goeie opvoeding, medisyne, goeie higiëne, lopende water, genoeg kos, ’n stabiele klimaat, rasse- en geslagsgelykheid. Volgens die Bybel is die wêreld se grootste probleem nie hierdie dinge nie, maar dat ons nie ons Maker ken of erken nie….
Lees VerderDie laaste wêreldryk
Psalm 2 Christene glo verskillend oor die eindtyd. Baie verwag ’n nuwe wêreldorde en een wêreldregering. Ek sien dit nie in die Bybel nie. Volgens tekste soos Dan. 2 het Jesus se Koninkryk reeds begin en sal daar geen ryk na syne wees nie. Die Babiloniese ryk het geval. Die Griekse-, Persiese- en Romeinse ryk…
Lees VerderGroot Gebede tot ’n Groot God
Efesiërs 1:15-23 Gestel ’n kind staan voor die koning. Die koning sê hy kan vir enigiets vra. Hy vra vir ’n suigstokkie en ’n nuwe karretjie. Maar hoekom sou hy dit doen? Dit is omdat hy nie weet hy kan vir die koninkryk vra en selfs vra dat koning hom as sy kind sal aanneem…
Lees VerderDie Opstandingslewe
Efesiërs 2:1-10 Die proses van hoe reën vorm—die hidrologiese siklus—is wonderlik en meer kompleks as wat ons dink.1 Ons ken die basiese en weet dat water verdamp en in gas verander as die son daarop skyn. Daarna kondenseer dit: die mikroskopiese waterdruppels begin aan mekaar vassit om wolke te vorm. Die druppels smelt dan met…
Lees Verder