Coram Deo Cover Image

Coming soon...

16 July 2024

Die wêreld sal jou haat

Lukas 22:35-38

Die wêreld het Jesus as 'n misdadiger beskou en hulle beskou ons dieselfde. In vervolgde lande word Christene toegsluit en doodgemaak, net omdat hulle Jesus liefhet. In die Weste dagvaar hulle jou vir haatspraak as jy Rom. 1:26-27 aanhaal wat sê homoseksualiteit is sonde. As jy volgens Spr. 23:13-14 sê ouers moet hulle kinders pak gee, arresteer hulle jou vir kindermishandeling. Moenie verbaas wees dat die wêreld jou haat nie. As hulle Jesus gehaat het, sal hulle jou haat. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

 

 

Kategorieë