Coram Deo Cover Image

Coming soon...

22 April 2025

Jesus Christus die Volmaakte Offer

Hebreërs 10:1-18

'n Joodse dwaling het in baie kerke ingesluip: mense wil na die Joodse seremoniële wet toe terugkeer. Aan die kruis het Jesus hierdie wette vervul, daarom hou ons nie vas aan die skadu nie, maar aan die volheid in Christus. Paulus sê: “Moet dus nie dat iemand julle oordeel oor wat julle eet of drink, of oor ’n fees, ’n nuwemaansfees of ’n Sabbat nie. Hierdie dinge is net ’n voorafskaduwing van dit wat aan die kom was, maar die werklikheid is Christus.” (Kol. 2:16-17). 'n Boodskap deur Len Pretorius.

Kategorieë