Die armste mense op aarde

13 May 2017 Geplaas in: Eindtyd, Geld, Openbaring

In 1896 het Lord Selbourne die volgende oor die ou Transvaal geskryf:  ‘It is the richest spot on earth.’[1]  Dít en die diamant velde is wat Cecil John Rhodes jare tevore gesoek het, en uiteindelik ook gekry het.  Rhodes se eie woorde was:   ‘Money is power, and what can one accomplish without power.  That…

Lees Verder

Die wonderlikste Man in die geskiedenis

17 Mar 2017 Geplaas in: Belydenis en bekering, Christus, Geld, Vergifnis

Drie Sondae gelede het ‘n klein seuntjie vir my gevra of ek Jesus is. Ek het gelag en mooi vir hom gesê dat ek nie Jesus is nie.  ‘Jesus is God en ek is net ‘n mens,’ het ek vir hom gesê.  As hy oud genoeg was om dié preek uit Jh.21 te volg, sou…

Lees Verder

’n Waarskuwing aan die kerk

12 Mar 2016 Geplaas in: Geld, Sonde

Gestel President Jacob Zuma kom vanaand tot bekering. Binne die volgende week kondig hy in die parlement aan dat ons ‘n drastiese reformasie en verandering in ons land nodig het.  Wat sou jý sê:  hoe en waar moet dit begin?  Sou jy saamstem dat hy eers sy eie huis moet skoonmaak, voordat hy die land…

Lees Verder

’n Voorbeeld van goeie rentmeesterskap

26 Dec 2015 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Verhoudings

Tiaan se baas gaan vir ses maande oorsee. Hy gee vir Tiaan R1 miljoen om die plaas se water en ligte te betaal, chloor en suur te koop vir die swembad, perdekos te koop, die plaaswerkers te betaal, gif te koop vir die mielies, en diesel vir die trekkers.  Tiaan voel ryk met R1 miljoen…

Lees Verder

Hoe moet ons dink oor geld?

29 Aug 2014 Geplaas in: Afgode, Angs, Geld

Op ons R1-munt staan:  Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer).  Op Amerika se $1-noot staan:  In God we trust.  Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword.  In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink.   Gierige denke? (v.13-21)   “13 En een…

Lees Verder

Pasop vir omkoopgeskenke

1 Jun 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Spreuke

“15:27 Wie onregverdige wins maak, bring sy huis in beroering; maar hy wat geskenke haat, sal lewe.  17:8 Kosbare edelgesteentes is die omkoopgeskenk in die oë van sy besitter; oral waar hy heengaan, sal hy slaag. 17:23 Die goddelose neem ‘n omkoopgeskenk aan wat uit die boesem kom om die paaie van die reg te…

Lees Verder

Oor sielkundiges, loan sharks, en ryk mense

5 Mar 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Spreuke

“14 As daar nie goeie oorleg is nie, val ‘n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding. 15 Baie sleg word iemand behandel as hy vir ‘n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig. 16 …die geweldenaars verkry rykdom. 17 ‘n Man wat ‘n weldaad bewys,…

Lees Verder

Geld en geregtigheid op die oordeelsdag

1 Mar 2013 Geplaas in: Christelike lewe, Geld, Spreuke

“3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 5 Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 6…

Lees Verder

Oor suksesvolle sakemanne en mooi vroue

9 Feb 2013 Geplaas in: Geld, Manlikheid en Vroulikheid, Spreuke

Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin ‘n skelm tweedehandse motorhandelaar.  Hy buit mense uit en doen hulle in.  Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën.  Laasweek het ‘n vrou my vertel van ‘n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante…

Lees Verder