Coram Deo Cover Image

Coming soon...

30 June 2026

Hoe moet ons tug toepas?

2 Korinthiërs 1:23-2:4

Aan die begin van my bediening in Kemptonpark het ons 'n tugsaak in die gemeente gehad. Baie van die gemeentelede het hulle daarteen verset en my teengestaan. So het die Korinthiërs gereageer toe Paulus 'n tugsaak in die gemeente aanroer. Die verskil is dat Paulus dit met 'n ander gesindheid as ek gedoen het. Ek het wel die regte metode gevolg, maar ek was oormatig streng. Paulus het die regte balans gehandhaaf: hy het Jesus se metode gevolg en dit met die regte gesindheid gedoen. Wat is hierdie gesindheid en hoe lyk dit in die praktyk? 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë