Wag op die Here
Ek het al voorheen verwys na twee karakters in John Bunyan se Pilgrim’s Progress: Passion en Patience. Passion wou dadelik al sy speelgoed hê. Hy het dit gekry en vir Patience gelag, omdat hy niks gehad het nie. Patience het geduldig gewag, omdat hy geweet het dat hy ‘n erfenis in die hemel het. Kort…
Lees VerderJou probleme en God se beloftes
Vir jou is dit niks om ‘n klip die grootte van ‘n golfbal op te tel nie. Vir ‘n mier is dieselfde klip ‘n berg. In jou oë is jou probleme reusagtig. Maar voor God se beloftes is jou probleme niks. “Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of…
Lees VerderJou nr.1 hulp in beproewing
John Piper vertel hoe ‘n man ná sy preek uit Jesaja 6 vir hom gesê het: ‘Ons familie gaan ‘n baie moeilike tyd deur. Ons het onlangs uitgevind dat ‘n familielid ons dogter gemolesteer het. Jou preek oor God se heiligheid uit Jesaja 6 het ons baie gehelp’. Hoe het ‘n ‘onpraktiese’ preek soos dít…
Lees VerderVeilig deur siekte en storms
“Die wat dwase was vanweë die weg van hulle oortreding en weens hulle ongeregtighede gepynig is – hulle siel het ‘n afsku gehad van elke soort voedsel, en hulle het tot by die poorte van die dood gekom. Toe het hulle die Here aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos. Hy…
Lees VerderHelp! die beproewing wil nie ophou nie
“Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! Dit moet die verlostes van die Here sê, wat Hy uit die nood verlos het en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af. Hulle het gedwaal in die woestyn,…
Lees Verder