Die doel van gebed

10 May 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Matteus 6:10b, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Matteus 6:10b Vir die Prosperity Gospel is gebed ‘n manier om God te se arm te draai. Deur gebed kan ons Hom manipuleer om te doen wat óns wil hê: Mý besluite. Mý wil. Mý keuses. Dit is byna of jy deur gebed jou geldjie in die reuse vending masjien gooi om te kry wat jy…

Lees Verder

Prioriteite in gebed

27 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Evangelisasie, Gebed, Herlewing, Matteus 6:10a, Nasies, Prediking en roeping, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Sending, Wederkoms

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God…

Lees Verder

Hoe om reg te bid

12 Apr 2019 Geplaas in: Die Onse Vader, Gebed, Matteus 6:9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE, Vader

Matteus 6:9 Party mense sal sê: ‘Daar is nie ‘n regte en verkeerde manier om te bid nie; solank jou hart opreg is.’ Dit ís so dat jy opreg moet wees, maar kan ‘n Moslem nie ook opreg wees nie? En sal ons sê dat hy reg bid, net omdat hy opreg is? Verseker nie. Volgens Matt. 6…

Lees Verder

Kom Jesus in 2018?

21 Apr 2018 Geplaas in: Eindtyd, Hel, Matteus, Matteus 24:32-51, Wederkoms

Matteus 24:32-51 ‘n Paar jaar gelede was daar ‘n advertensiebord langs die R21 wat gesê het dat Jesus op 21 Mei 2011 sal terugkeer.  In 2012 het Hollywood die einde van die wêreld in Desember van dieselfde jaar voorspel.  Ek het ‘n DVD gekyk waarin iemand sê dat die groot verdrukking in 2013 sou begin,…

Lees Verder

Wat is erger as die groot verdrukking?

15 Apr 2018 Geplaas in: Christus, Eindtyd, Matteus, Matteus 24:29-31

Matteus 24:29-31 Op grond van Matt. 24:21 sou ‘n mens dink dat daar nie iets erger kan wees as die groot verdrukking nie: “Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie.” Maar daar is: Jesus…

Lees Verder

Christene en die groot verdrukking

24 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Matteus, Matteus 24:15-28, Uitverkiesing, Wederkoms

Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie?  Ek het twee van die films gesien.  Dit is vol van aksie en lekker om te kyk.  Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking…

Lees Verder

Tekens van die einde

17 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Evangelisasie, Matteus, Matteus 24:4-14, Sending, Wederkoms

Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul.  Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het?  Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader.   Vals messiase en profete…

Lees Verder

Die laaste dae volgens Jesus

11 Mar 2018 Geplaas in: Eindtyd, Matteus, Matteus 24:1-3, Wederkoms

Matteus 24:1-3 ‘n Amerikaanse teoloog genaamd R.C. Sproul het ‘n boek met die bg. titel geskryf.  Hoe het Jesus die laaste dae verstaan en wat het Hy daarvan gesê?  Vir die volgende paar weke gaan ons Matt. 24 van nader bekyk.  Vandag sal ons net die eerste drie verse van Matt. 24 bestudeer.   Die…

Lees Verder