
Rut 2:1-12
’n Hen se kuikens is veilig onder haar vlerke. Net so is gelowiges veilig in die skaduwee van die Almagtige. Sy Naam is ’n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. Geseënd is elkeen wat by Hom skuil. Dit geld vir die twee weduwees in Rut 2, vir gelowiges in ’n bose samelewing en vir sondaars wat na die Here Jesus Christus toe vlug.
Rock of Ages, cleft for me,
let me hide myself in thee;
let the water and the blood,
from thy wounded side which flowed,
be of sin the double cure;
save from wrath and make me pure.
'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

