Lukas 23:1-12
Die bekendste preek in Amerika se geskiedenis is Sinners in the hands of an angry God deur Jonathan Edwards. In Lukas 23 het ons die teenoorgestelde, naamlik God in die hande van sondaars. As die wêreld kon, sou hulle God doodmaak. Toe Hy aarde toe kom en mens word, is dit presies wat hulle gedoen het. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.