Coram Deo Cover Image

Coming soon...

7 October 2025

Hoe moet ons die Vader aanbid?

Johannes 4:23-24

Die NG Kerk in Hermanus het onlangs die nuus gehaal toe hulle mense van verskillende godsdienste uitnooi om die nagmaal saam met hulle te vier. "Ons is almal God se kinders," het hulle gesê. Wie is ons om vir iemand te sê hy aanbid verkeerd, of dat hy nie die ware God dien nie? Wel, in Johannes 4 sê Jesus dat daar 'n regte en 'n verkeerde manier van aanbidding is; daar is ware en valse aanbidders. Hoe onderskei ons tussen aanbidding wat die Vader behaag en aanbidding wat vir Hom afstootlik is? 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë