Coram Deo Cover Image

Coming soon...

13 January 2026

Oorkom slegte gedagtes

Filippense 4:8

Karel dink sleg van Liezel, daarom voel hy kwaad. Sy woede sit om in afbrekende woorde en dade. Dink sleg, voel sleg, doen sleg. Eintlik lê die probleem dieper as dit. Matt. 15:19 sê: “Uit die hart kom daar immers bose gedagtes, moord, owerspel, onsedelikheid, diefstal, valse getuienis en lastering.” Om slegte gedagtes te oorkom, moet jy eers ’n rein hart hê. Daarna moet jy jouself met die Gees se hulp dissiplineer om reg te dink. Hoe doen ’n mens dit? ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë