Coram Deo Cover Image

Coming soon...

8 September 2026

Op moedverloor se vlaktes

Numeri 13:26-14:12

Soos die Israeliete in hierdie hoofstukke verloor ons soms moed, omdat ons God se groot werke in die verlede vergeet. Ons lei aan geestelike geheueverlies. In sulke tye is dit nodig dat ons van God se magtige dade in die verlede lees. As Hy dit toe gedoen het, hoekom nie ook nou nie? Soos die ou koortjie : "It is no secret what God can do; what He's done for others, He will do for you." 'n Boodskap deur Louis Lourens.

Kategorieë