Coram Deo Cover Image

Coming soon...

5 November 2024

'n Graf vol betekenis

Lukas 23:50-56

Christene praat dikwels van Jesus se kruisdood en opstanding, maar bittermin van sy begrafnis. Tog is laasgenoemde belangrik vir Christene. Jesus se graf heilig ons s'n. In die graf behoort jou liggaam nog steeds aan die Here. Paulus sê in Rom. 14:8: “As ons leef, leef ons immers vir die Here; en as ons sterf, sterf ons vir die Here. Of ons dan lewe of sterwe, ons behoort aan die Here.” 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë