Coram Deo Cover Image

Coming soon...

21 July 2026

Christus Victor

2 Korinthiërs 2:12-17

Christus Victor beteken Christus die Oorwinnaar. In 1931 het Gustaf Aulén, 'n Switserse teoloog, 'n boek met hierdie titel geskryf. Hy het 'n afsku daaraan gehad dat Jesus die straf vir ons sondes gedra het, en was van mening dat Christus slegs ons sonde en die bose magte oorwin het. Tekste soos Jes. 53:4-6, 10, Rom. 3:25, 2 Kor. 5:21, Gal. 3:13 wys egter dat Jesus die straf vir ons sondes gedra het. Nogtans was Aulén reg om te dat Jesus ons sonde en die bose magte verslaan het (Ps. 45:4-6, Joh. 12:31, 16:33, Kol. 2:14-15, Op. 1:18, 5:5). In die opsig is Jesus waarlik Christus Victor. 2 Korinthiërs 2:12-17 leer vir ons hoe Christus tans besig is om sy oorwinning in die kerk en die wêreld uit te werk. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë