Coram Deo Cover Image

Coming soon...

11 June 2024

Ver van jou God, naby jou skade

Rigters 11:12-31

Gedurende die tyd van die Rigters het Israel haarself baie probleme oor die hals gehaal toe sy van die Here af wegdwaal. Jefta was een van Israel se leiers. Sy halwe kennis van God het gemaak dat hy 'n gruwelike daad pleeg. En wat sal die gevolge vir ons wees as ons onkundig is oor God en sy Woord? 'n Boodskap deur Shaun Havenga.

Kategorieë