
Haggai 2:10-19
Soos ’n mens ouer word, is dit nou en dan nodig vir ’n vol mediese ondersoek. Jou dokter mag dalk iets optel wat omkeerbaar is as hy dit vroeg genoeg vang. Party mense stel uit en hoor dan dat hulle ’n terminale siekte het as dit te laat is. Dit gebeur ook geestelik, daarom het ons by tye ’n geestelike ondersoek nodig. ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

