Coram Deo Cover Image

Coming soon...

18 July 2025

Soek ons na God?

Markus 14:1-11

Baie mense vereenselwig hulle met Jesus, maar volg Hom nie. Jesus begeer ons toewyding. Voor Jesus se dood het Maria haar toewyding bewys, deurdat sy haar alles vir Hom gegee het. Hy vra dieselfde van jou en my. 'n Boodskap deur Emil Bihl.

Kategorieë