Coram Deo Cover Image

Coming soon...

6 August 2024

Oorkom jou vrees vir mense

Lukas 22:54-62

Was jy al ooit bang vir wat mense van jou sal dink as jy sê jy is 'n Christen; as jy sê jy stem nie saam met LGBTQIA+ nie? Kry jy skaam om van Jesus te getuig? Doen jy soms verkeerd, sodat mense jou nie sal skeef aankyk nie? Skaam jy jou vir sogenaamde "radikale" Christene en vrees jy om jou met hulle te vereenselwig? Soos jy het Petrus vir 'n oomblik gemaak of hy nie vir Jesus ken nie. Die Bybel sê ook hy het berou gehad en dat Jesus hom vergewe het. Hoe kan jy jou vrees vir mense oorkom? 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

 

Kategorieë