Coram Deo Cover Image

Coming soon...

10 September 2024

Jesus in my plek

Lukas 23:13-25

Jare gelede het 'n vrou in Oos-Londen vir haar leraar gesê: "Ek is my lewe lank in die kerk, maar nog nooit het ek van regverdigmaking deur die geloof gehoor nie. Vandag was die eerste keer. Dit is so vertroostend. Hoekom preek almal dit nie?" In die daaropvolgende jare wou sy by elke besoekende prediker weet: "Preek jy regverdigmaking deur die geloof?" Sy kon nie glo dat sy dit haar lewe lank gemis het nie. Vandag se teks in Lukas 23 illustreer hierdie wonderlike waarheid. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë