Jesaja 9:1-6
Dit is waar: God is passievol oor jou. Dit is nie omdat jy dit nie verdien nie, maar omdat Hy vol genade en liefde is. Om hierdie aanbod te weier is dwaas. Jy kan dit nie bekostig om Hom weg te wys nie. Die koste is te groot. Die enigste gepaste reaksie is dat sy passie 'n wedersydse liefde in jou hart moet aansteek. 'n Boodskap deur Gideon Strauss.