Jesaja 43:1-7
In 586 v.C. is Jerusalem deur die Babiloniërs verwoes en die stad se inwoners gevange geneem. Reeds ’n 150 vroeër het die Here deur Jesaja belowe dat Hy sy volk mettertyd uit die Babiloniërs se mag sou red. God se genade word belowe nog voor hulle gebore is! So is dit met ons ook: "God bewys egter sy liefde vir ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was." (Rom. 5:8). 'n Boodskap deur Roelf Power.