Coram Deo Cover Image

Coming soon...

2 September 2025

Die Vader se hart vir verlorenes

Lukas 15

'n Partytjie in die hemel! Volgens Jesus is daar blydskap in die hemel as een sondaar hom bekeer. Met elke bekering vermeerder die blydskap! Die Vader nooi jou persoonlik om in sy blydskap te kom deel. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

Kategorieë