
1 Samuel 15
Hoe maklik dink ons kerkbywoning, tiendes, stiltetyd, vas en ander godsdienstige werke kan opmaak vir ongehoorsaamheid. Dit kan nie. Die Here vereis gehoorsaamheid. "Offers aan God is 'n gebroke gees, 'n gebroke en verpletterde hart sal U, o God, nie minag nie." (Ps. 51:19). 'n Boodskap deur Louis Lourens.

