
Matteus 18:15-20
Private optrede.
Ondersteunde optrede.
Publieke optrede.
Drastiese optrede.
So het iemand die vier stappe van kerkdissipline in Matteus 18 opgesom. Dissipline is nooit lekker nie, maar as iemand vas slaap terwyl die huis brand, is dit nodig dat jy koue water in sy gesig gooi. Dit is nie dat jy die persoon haat nie, maar juis omdat jy hom liefhet. “Desperate times call for desperate measures.” ’n Boodskap deur Ivor Jefferies.

