
2 Korinthiërs 1:21-22
Die Heilige Gees is die Gees van eenheid. Waar gemeentes en individuele gelowiges verdeeld is, is dit omdat hulle nie vol is van die Gees nie. Wie eensgesind wil wees, moet alle sonde laat staan en ernstig begin om saam te bid. "A family that prays together, stays together" is nie net waar van gesinne nie, maar ook van Christus se kerk. 'n Boodskap deur Ivor Jefferies.

