2Tessalonisense 3:6-18 Ek sien gereeld lui mense wat op die sypaadjie sit (of slaap) en wag dat werk uit die lug moet val. Ek kry ook te doen met boemelaars wat die hele dag rondgaan en niks doen nie, maar kwaad raak as jy nie vir hulle geld gee nie. Ongelukkig gebeur dit nie net in die …
Hoe moet ons vir mekaar bid?
2Tessalonisense 3:1-5 Toe my vriend sy vrou ontmoet het, het hy baie oor haar gepraat. Dit het gewys wat vir hom belangrik is. Die feit dat Paulus ten minste ses keer in hierdie kort brief oor gebed praat (1:3, 11-12, 2:16-17, 3:1, 5, 16, vgl. 1Tess. 1:2, 2:13, 3:9, 11-13, 5:17, 23, 25), wys dat …
Hoe om te keer dat jy wegdryf
Hebreërs 2:1-4 Toe ons twee jaar gelede in Jeffeys Baai was, het my kinders naby ‘n gevaarlike rypstroom [Eng. rip current] geswem. Ons het dit nie geweet nie, totdat ‘n man ons genader het en vir ons gesê het: ‘Jou kinders moenie hier swem nie. Voor jy dit weet, trek hierdie stroom hulle 50 meter …
Hoe om in slegte tye staande te bly
2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die …
Oor Jesus en die engele
Hebreërs 1:5-14 Die Jehova’s Getuies glo dat Jesus die aartsengel Migael is. Heb. 1:5-14 leer egter vir ons dat Jesus voortrefliker is as die engele, dat Hy God is en dat die hele Ou Testament op Hóm fokus (vgl. v.4, Ps. 89:7, Luk. 24:27, 44, Joh. 5:39). Kom ek wys dit vir jou. Jesus …
Die Man van Sonde
2Tessalonisense 2:1-12 Hierdie is seker die moeilikste teks in enige van Paulus se briewe. Miskien is dít wat Petrus bedoel het toe hy gesê het dat party van Paulus se briewe moeilik is (2Pet. 3:15-16). Met verwysing na 2Tess. 2:7-8 het Augustinus gesê: ‘I frankly confess I do not know what he means.’ [Augustine of Hippo …
Jesus, groot bo almal
Hebreërs 1:1-4 In 2010 het ek ‘n preek gehoor wat my baie beïndruk het. Dit het gegaan oor Jesus op die berg van verheerliking. Moses en Elia het aan Hom verskyn. Toe Petrus hulle sien, was hy verbouereerd en wou hy drie tente bou: een vir Jesus, een vir Moses en een vir Elia. Skielik het die …