Wat leer die Koronavirus ons van God?
Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=sFqnLeoGog4&w=560&h=315] 1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar? 1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom … [Lees verder…]