Onlangse Plasings
Hoekom het God die tempelgordyn geskeur?
“En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur” (Matteus 27:51). Ten spyte van 2011 se aardbewing en tsunami in Japan, aanbid die mense steeds hulle afgode. In afgelope jare was daar baie aardbewings in Nieu-Seeland. Die…
Lees VerderHet Jesus hel toe gegaan toe Hy dood is?
“Daarop het Jesus weer met ‘n groot stem geroep en die gees gegee.” (Matteus 27:50). Geen mens het mag oor die dag van sy dood nie. Dit geld ook vir iemand wat selfmoord pleeg, want wat as die poging onsuksesvol is? Buitendien kies die slagoffer nie wanneer hy sy laaste asem uitblaas nie. Met…
Lees VerderOor sielkundiges, loan sharks, en ryk mense
“14 As daar nie goeie oorleg is nie, val ‘n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding. 15 Baie sleg word iemand behandel as hy vir ‘n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig. 16 …die geweldenaars verkry rykdom. 17 ‘n Man wat ‘n weldaad bewys,…
Lees Verder‘n Christen se plig teenoor sy stad, sy huis, en sy naaste
“10 Oor die voorspoed van die regverdiges jubel ‘n stad, en as die goddelose omkom, is daar gejubel. 11 Deur die seën van die opregtes kom ‘n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek. 12 Die verstandelose verag sy naaste, maar ‘n verstandige man bly stil. 13 Die wat met…
Lees VerderGeld en geregtigheid op die oordeelsdag
“3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 5 Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 6…
Lees VerderDie kring van die spotters
“En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Hy roep Elía. Toe hardloop daar dadelik een van hulle en neem ‘n spons en maak dit vol asyn, en sit dit op ‘n riet en laat Hom drink. Maar die ander sê: Wag, laat ons sien of Elía kom om Hom te verlos.”…
Lees VerderWat het gebeur toe dit donker geword het op Golgota?
“En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe; en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?” (Matteus 27:45-46). Op 4 Desember 2002…
Lees VerderBid met sukses
“Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip…
Lees VerderOor suksesvolle sakemanne en mooi vroue
Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin ‘n skelm tweedehandse motorhandelaar. Hy buit mense uit en doen hulle in. Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën. Laasweek het ‘n vrou my vertel van ‘n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante…
Lees VerderJesus se metode vir gebed
Ek het die onderstaande metode voor en agter op ‘n boekmerkie laat druk vir ons gemeente. Jy kan dieselfde doen en dit in jou Bybel hou. Jy kan hierdie gebed in 5 minute bid of jy kan dit uitrek tot ‘n uur. Ons: Bid vir en saam met ander Christene. Vader: Wees vrymoedig. Ps.103:13,…
Lees Verder