Onlangse Plasings

Hoe antwoord jy die Jehova’s Getuies oor Johannes 1:1?

5 May 2012 Geplaas in: Kultusse

Johannes 1:1-3 in die Jehova’s Getuies se Nuwe Wêreld Vertaling lees:  “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was ‘n god.  Dié een was in die begin by God.  Alles het deur hom ontstaan en sonder hom het nie eers een ding onstaan nie.” (beklemtoning myne).  Ek…

Lees Verder

Omdat alles ten goede meewerk…

1 May 2012 Geplaas in: Beloftes

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die…

Lees Verder

God se beloftes aan sy kinders

25 Apr 2012 Geplaas in: Beloftes

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die…

Lees Verder

Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding?

24 Apr 2012 Geplaas in: Soewereiniteit

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die…

Lees Verder

Genesis 1, evolusie, en die Evangelie

18 Apr 2012 Geplaas in: Evolusie, Skepping

Die meeste van ons het in Sondagskool geleer dat God die aarde soos volg gemaak het: Dag 1:  Lig en duisternis Dag 2:  Die uitspansel wat die waters van mekaar skei Dag 3:  Land, see en plante Dag 4:  Son, maan en sterre (planete) Dag 5:  Visse (see diere) en voëls Dag 6:  Land diere…

Lees Verder

Tien bewyse vir Jesus se opstanding

18 Apr 2012 Geplaas in: Opstanding

In die verlede was dit net liberale teoloë wat Jesus se liggaamlike opstanding ontken het.  Vandag ontken lidmate en predikante dit.  Hoe antwoord ons die vals leraars en help ons verwarde lidmate reg?  Hier is tien bewyse vir die liggaamlike opstanding van Jesus Christus. [1] Die vroue het vroegoggend gegaan om Jesus se lyk te…

Lees Verder
1 83 84 85