Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

  • Ons gemeente glo…*
  • Sitemap
  • English
    • Deutsch (German)
    • Espanol (Spanish)
Ken Christus, Maak Christus Bekend

God se beloftes aan sy kinders

25/04/2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die … [Read more…]

Posted in: Beloftes

Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding?

24/04/2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die … [Read more…]

Posted in: Soewereiniteit

Genesis 1, evolusie, en die Evangelie

18/04/2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Die meeste van ons het in Sondagskool geleer dat God die aarde soos volg gemaak het: Dag 1:  Lig en duisternis Dag 2:  Die uitspansel wat die waters van mekaar skei Dag 3:  Land, see en plante Dag 4:  Son, maan en sterre (planete) Dag 5:  Visse (see diere) en voëls Dag 6:  Land diere … [Read more…]

Posted in: Evolusie, Skepping

Tien bewyse vir Jesus se opstanding

18/04/2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

In die verlede was dit net liberale teoloë wat Jesus se liggaamlike opstanding ontken het.  Vandag ontken lidmate en predikante dit.  Hoe antwoord ons die vals leraars en help ons verwarde lidmate reg?  Hier is tien bewyse vir die liggaamlike opstanding van Jesus Christus. [1] Die vroue het vroegoggend gegaan om Jesus se lyk te … [Read more…]

Posted in: Opstanding
« Vorige 1 2 3 4 5 … 76 77 78 79 80

Kategorie

Preke

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

85 Commissioner St
Kempton Park
1620
South Africa

Google Maps-aanwysings →

Dienstye

Sondae
09:00 – Oggenddiens
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com