Is die Bybel foutloos?

“Die hele Skrif is deur God ingegee…” (2 Timoteus 3:16).   (1)  Kry ‘n hoë siening van die Skrif (3:14-17) (2)  Kry ‘n hoë siening van prediking (4:1-5)   Tydens my studentejare het een dosent gesê dat die Skrif onfeilbaar is, maar nie foutloos nie.  Maar hy het onsin gepraat.  Kyk maar na die logiese … [Lees verder…]

Kenmerke van kultusse

Te veel Christene val vir vals lering.  Selfs in Baptiste geledere is ons oningelig.  Christene stap by Christelike boekwinkels in en weet nie dat die boeke wat hulle koop vals lering bevat nie.  Mense koop The Shack en dink dis wonderlike leesstof.  Ander luister na prosperity predikers op TBN en weet nie dat hierdie mense … [Lees verder…]