Persoonlike Probleme: Afvalligheid of ‘Backsliding’

Openbaring 3:14-22 Die woord ‘afvalligheid’ verwys gewoonlik na mense wat die geloof verloën. Dit kan egter ook verwys na mense wat vir ’n tyd lank van die Here af wegdwaal. In hierdie boodskap gaan ons die tweede definisie behandel. Volgende keer sal ons na die eerste definisie kyk. 1. Die probleem (v.15-17) ’n Bietjie agtergrond … [Lees verder…]

Goddelike Dissipline

Hebreërs 12:5-17 Ons samelewing is tot ’n groot mate teen dissipline. Die dissipline in skole is swak, sodat die onderwysers met hulle hande in hulle hare sit. Selfs ouers mag nie meer hulle kinders pak gee nie. Die meeste kerke pas nie kerkdissipline toe nie. Hierdie ongedissiplineerde gesindheid raak selfs publieke dienste soos die polisie. … [Lees verder…]

Christus oor die chaos

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos … [Lees verder…]

Stiltetyd: Gebed

Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan … [Lees verder…]