Onlangse Plasings
Die hel as ’n motivering vir evangelisasie
Lukas 10:13-16 In die mid-1700’s het Jonathan Edwards Sinners in the Hands of an Angry God in Enfield, New England gepreek. Gedurende die preek het mense angsbevange uitgeroep: ‘Wat moet ons doen om gered te word?’1 Daar het ’n herlewing uitgebreek. Nie almal het waardering vir Edwards se preek nie. In 1961 het Phyllis McGinley…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Geboortepyne
Genesis 3:16a Met die geboorte van ons eerste kind was my vrou vir 12 ure in kraam. Sy het geweldige pyn gehad. Op die einde moes hulle ’n noodkeiser doen. Dit is nie al wat ek met geboortepyne bedoel nie. Die Bybel sê: “Vir die vrou het Hy gesê: ‘Ek sal jou swaarkry met jou…
Lees VerderVas: ’n feesmaal vir die siel
Matteus 6:16-18 Ek het onlangs met ’n jonger leraar oor vas gesels. Sy reaksie was: ‘Ek het nog nooit gevas nie, oom; ek weet hoe om dit te doen nie.’ Baie Christene is so. Vandag wil ek jou uit die Bybel leer hoe en hoekom ons moet vas. 1. Hoe moet jy vas? Vas…
Lees VerderFamilie, Huisgesin en Huwelik: Weeskinders
Jakobus 1:27a George Müller (1805-1898) was ’n Duitser wat weeshuise in Engeland begin het. John Piper skryf die volgende oor hom: ‘He built five large orphan houses and cared for 10,024 orphans in his life. When he started in 1834 there were accommodations for 3,600 orphans in all of England and twice that many children…
Lees VerderWat het van evangelisasie geword?
Lukas 10:1-12 Omrent ’n maand gelede toe dink ek: ‘Ek moet vanoggend evangelisasie gaan doen.’ Ek het nagelaat om dit te doen en vir myself gesê: ‘Ek kan nie nou uitgaan nie; ek het baie voorbereiding oor vir môre.’ My voorbereiding het vrot gegaan. Ek het van 08:00 tot 21:00 gewerk (gewoonlik sou ek 15:00…
Lees VerderDie drie stadiums van geestelike groei
1Johannes 2:12-14 In die winter van 2021 het my 13-jarige seun geweldig gegroei. Vir ’n paar maande het hy tussen 1 en 1.5 cm per maand gegroei. Verledejaar hierdie tyd was hy 165 cm. Hy is op die huidige oomblik 175 cm. Maar van Oktober af groei hy nie meer nie. Dit het gestop. Hopelik…
Lees VerderNuwejaarsvoornemens wat werk
2Tessalonisense 1:11-12 Gewoonlik werk Nuwejaarsvoornemens net vir die wat super gedissiplineerd is. Vir die res hou dit ’n maand of twee. Wat moet jy doen om jou voornemens vol te hou en seker te maak dit werk? 1. Kry ’n langtermyn visie (v.11) In Luk. 12:16-21 lees ons van ’n suksesvolle boer wat sy…
Lees VerderJohannes 3:16: Bepalings en Voorwaardes geld
Johannes 3:16c Op ’n advertensiebord in Pretoria staan daar: Jesus loves you * John 3:16 * No terms and Conditions In ’n sekere sin is dit so, omdat niemand God se liefde verdien nie. Maar in ’n ander sin is dit onwaar, omdat Joh. 3:16 bepalings en voorwaardes het: “Want so lief het God die…
Lees VerderGod se geskenk aan die wêreld
Johannes 3:16b In Gary se solder lê ’n ou skildery vol stof. Hy weet nie dat dit R400 miljoen werd is nie. Om Jesus Christus te waardeer, moet jy sy waarde ken. Anders sal Hy vir jou ’n stowwerige ou skildery bly. 1. God se liefde Petrie is in graad 3. Hy hou van…
Lees VerderDie enigma van God se liefde
Johannes 3:16a Voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Duitsers ’n Enigma kodemasjien gebruik om geheime boodskappe vir mekaar te stuur.1 ’n Pool genaamd Marian Rejewski het ’n masjien ontwikkel om die Duitse kodes te breek. Toe hulle dit meer ingewikkeld maak, het ’n Brit genaamd Alan Turner dit reggekry om die kodes te…
Lees Verder