Onlangse Plasings

Fisieke Probleme: Gestremdheid

21 Aug 2022 Geplaas in: 2Korintiers 12:7-10, Beproewings en siekte

2Korintiërs 12:7-101 Die gesegde lui: jou verleentheid is God se geleentheid. Dit geld ook vir liggaamlike- en verstandelike gestremdheid. Ons sien dit onder meer in die lewe van die apostel Paulus.   1. Paulus se doring in die vlees (v.7) Paulus verwys na homself in die derde persoon as hy sy visioen van die hemel…

Lees Verder

Bekeer jou

18 Aug 2022 Geplaas in: Belydenis en bekering, Lukas 13:1-9

Lukas 13:1-9 In 1824 het John Elias te Holyhead in Wallis gepreek. By vorige geleenthede het ’n groep dronkaards die byeenkoms onstig. Toe Elias weer daar moes preek, toe vra hy die dronkaards om hulle te gedra. Hy was onseker of hulle sou luister en het ’n eksperiment probeer. Hy het gemaak of hy die…

Lees Verder

Fisieke Probleme: Kroniese Pyn

8 Aug 2022 Geplaas in: Beproewings en siekte, Romeine 8:18-39

Romeine 8:18-39 Iemand het eenkeer op Facebook gesê: ‘Aan die kruis het Jesus pyn deurgemaak, sodat ons in die wêreld ’n pynvrye lewe kan hê.’ Dit is foutiewe logika. Sal die Hoof pyn hê, maar die liggaam onaangeraak bly? “Julle is immers hiertoe geroep, want Christus het ook ter wille van julle gely; Hy het…

Lees Verder

Mense se aanstoot aan Jesus

4 Aug 2022 Geplaas in: Christus

Lukas 12:49-59 Ek het ’n prent gesien waarin ’n seuntjie sy pa vir iets vra. ‘What’s the magic word?’ het die pa gevra. ‘I’m offended!’ ‘Good boy!’ Hiermee het die pa die seuntjie beloon. Vandag is dit die ‘magic word’. Jy kan byna enigiets doen, solank jy nie aanstoot gee nie. As iemand selfs in…

Lees Verder

Fisieke Probleme: Siekte

30 Jul 2022 Geplaas in: Beproewings en siekte, Jesaja 38

Jesaja 38 In sy boek oor genesing skryf Andrew Wommack dat siekte nooit God se wil vir ons is nie. Hy vertel van ’n ouerpaar wie se vierjarige ernstige breinskade gehad het. Die ouers het die Here vir ’n wonderwerk gesmeek, maar die kind het gesterf. Toe Wommack die ouers besoek, het hy gesê dat…

Lees Verder

Maak gereed vir die wederkoms

29 Jul 2022 Geplaas in: Lukas 12:35-48, Wederkoms

Lukas 12:35-48 Honde is lojale diere. As jy by die huis kom, is jou hond daar om jou te verwelkom. Jesus verwag van sy volgelinge om so te wees: gereed om Hom te ontmoet.   1. Jesus kom onverwags (v.35-40) In die Bybelse tyd het ’n vrou se rok tot op haar enkels gehang. ’n…

Lees Verder

Angstig oor geld

22 Jul 2022 Geplaas in: Geld, Lukas 12:22-34 (2022)

Lukas 12:22-34 Ek is ’n jaar jonger as my broer. Toe hy in graad 1 was, het ek eendag saam met my ma gery om hom by die skool op te laai. Ek het in die kar gehuil en vir my ma gesê: ‘Hoe gaan ek leer om te lees?’ My ma het my verseker…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Armoede

17 Jul 2022 Geplaas in: Armsorg

Verskeie Tekste Armoede is relatief. Omtrent twaalf jaar gelede het ’n vrou by haar leraar gekla dat sy net R5000 per maand verdien. Toe ’n sekuriteitswag dit hoor, toe sê hy: ‘Ek wens om R5000 per maand te verdien!’ Wat is ’n Bybelse definisie vir armoede? Volgens die Bybel is dit genoeg as jy kos…

Lees Verder

Pas op vir geldgierigheid

15 Jul 2022 Geplaas in: Geld, Lukas 12:13-21

Lukas 12:13-21 Min mense kan ryk wees sonder dat dit na hulle kop toe gaan: ‘…it is hard to carry a full cup without spilling, and a full estate without sinning.’ (Thomas Watson).1 Laat ons teen geldgierigheid waak.   1. ’n Man en sy broer (v.13-15) ‘Die sussies baklei oor die erfdeel,’ het iemand gesê…

Lees Verder

Persoonlike Probleme: Gierigheid

30 Jun 2022 Geplaas in: Geld, Psalm 49

Psalm 49 Iemand het eenkeer vir my gesê: ‘Without money you are nothing.’ Psalm 49 sê geld is nie alles nie. Die probleem is nie rykdom as sulks nie. Verskeie toegewyde gelowiges in die Bybel was ryk (Gen. 13:2, 26:12-13, Job 1, 42, 1Kron. 29:3-4, Matt. 27:57, Luk. 8:3). God gee ons alle dinge ryklik…

Lees Verder
1 2 3 4 92