Hulp vir Christene met ‘n kort humeur

“14:17 Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en ‘n slinkse man word gehaat.  14:29 Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.  15:1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom.  15:18 ‘n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar.  16:32 Die …

Lees meer Hulp vir Christene met ‘n kort humeur