Slaan oor na inhoud

Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, maak Christus bekend

Kategorie: Wereld

Die oplossing vir ons land se probleme

On November 9, 2018 By baptistekerkkemptonparkIn Afgode,God,Wereld

Daar bestaan iets soos ‘n vals optimisme. Dit gebeur wanneer iemand dink hy kan sy probleme oplos deur te sê dat dit nie daar is nie. Maar dit is. Die oplossing is nie om positief te dink en ‘lewe te spreek’ nie. Dit geld ook vir die probleme in Suid-Afrika. Soos ‘n goeie dokter diagnoseer …

Lees meer Die oplossing vir ons land se probleme

Hoe sien God die wêreld?

On Augustus 5, 2017 By baptistekerkkemptonparkIn Oordeelsdag,Wereld

Die bekendste vers in die Bybel leer vir ons dat God die wêreld liefhet, en dat Hy aarde toe gekom het om ons te red (Jh.3:16-17).  Maar die wêreld verwys ook na goddelose mense wat agter die duiwel aanloop (Ef.2:2, 1 Jh.5:19).  Die wêreld haat vir God, en daarom wil Hy nie hê dat ons …

Lees meer Hoe sien God die wêreld?

Is jy deel van die Nuwe Eksodus?

On Maart 17, 2017 By baptistekerkkemptonparkIn Vergifnis,Verlossing,Wereld

Wat is die Nuwe Eksodus? Dit klink soos ‘n kultus of Hollywood se verdraaiing van die geskiedenis van Moses en die Israeliete.  Toemaar, dit is nie; jy kan maar ontspan.  Dit is heeltemal Bybels.  Toe Jesus op die berg van verheerliking was, het Hy met Moses en Elia gepraat oor die uitgang wat Hy in …

Lees meer Is jy deel van die Nuwe Eksodus?

‘n Waarskuwing aan gelowiges

On Januarie 7, 2017 By baptistekerkkemptonparkIn Heilige Gees,Soewereiniteit,Vervolging,Wereld

Het iemand jou al ooit in die rug gesteek? Dit is erg dat die persoon jou seergemaak het, maar wat dit erger maak is dat jy dit nie verwag het nie.  Om dan te keer dat ons omkant gevang word, het Jesus in Jh.15:18-16:4 gewaarsku dat die wêreld ons gaan haat.   Die wêreld se …

Lees meer ‘n Waarskuwing aan gelowiges

Die wêreld se haat vir Jesus

On Julie 2, 2016 By baptistekerkkemptonparkIn Ongeloof,Wereld

Hoekom is dit dat mense wat in die filmbedryf werk nie Vishnu, Krishna, Buddha, Allah, Mohammed of ander godsdienstige karakters se name as ‘n vloekwoord gebruik nie? Hoekom gebruik hulle Jesus se Naam; hoekom laster hulle Hom?  Is dit nie juis omdat Hý die ware God is, en omdat hulle Hom haat nie?  In Jh.7:1-24 …

Lees meer Die wêreld se haat vir Jesus

‘n Oop brief aan kompromerende kerke

On Julie 1, 2016 By baptistekerkkemptonparkIn Belonings,Depressie,Kerk,Kerktug,Openbaring,Sonde,Wereld

Jy het seker al gehoor van die gemmerbrood mannetjie wat oor die rivier wou kom? Hy het op die jakkals se rug geklim.  Die jakkals het deur die rivier geswem.  Toe die water dieper raak, het hy vir die gemmerbrood mannetjie gesê om op sy skouers te klim.  Die water het dieper geraak, sodat hy …

Lees meer ‘n Oop brief aan kompromerende kerke

‘n Oop brief aan wêreldse kerke

On Junie 23, 2016Julie 1, 2016 By baptistekerkkemptonparkIn Afgode,Kerk,Openbaring,Sonde,Vervolging,Wereld

My suster en swaer was vir hulle wittebrood in Amerika. Gedurende die twee weke het hulle ‘n Baptistekerk in Seatle besoek.  Dit was die kerk se 100-jarige viering.  Voor hulle het daar twee vroue gesit.  Na ‘n rukkie het hulle gesien dat die een ‘n man is.  Hy het lang hare gehad en ‘n rok …

Lees meer ‘n Oop brief aan wêreldse kerke

Navigasie van bydraes

Ouer artikels

Kontak ons

Commissionerstraat 85
Kempton Park
084 699 2030
Sondag oggenddiens: 10:00
Sondag aanddiens: 18:00
Woensdag Bybelklas: 19:00
Follow Baptistekerk Kemptonpark on WordPress.com

Onderwerpe

Argiewe

Top 10 artikels

  • Hoe om konflik te hanteer
  • Regverdigmaking deur die geloof - die hart van die evangelie
  • Die beste gedagtes by 'n begrafnis
  • Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word
  • ‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land
  • 'n Oplossing vir homoseksualeit
  • 'n Waarskuwing aan rebelse kinders
  • Wat sê die Bybel oor bloedlyn vloeke?
  • Wat leer ons uit Jesus se stamboom?
  • Oor tiendes en offergawes

Blogroll

  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You
  • Revive our Hearts

Ivor Jefferies

Blog at WordPress.com.
Baptistekerk Kemptonpark
Blog at WordPress.com.
Kanselleer