Christene en die wêreld

Romeine 13:8-14 ‘n Bekende gesegde lui: ‘Ons is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons nie monnike is wat onsself heeltemal uit die wêreld onttrek nie. Ons woon en werk tussen ongelowiges om die lig van Jesus voor hulle te skyn. Ons sondig egter nie saam met hulle nie. …

Lees meer Christene en die wêreld

Advertisements

Christelike logika

Romeine 12:1-2 ‘n Vriend het eenkeer vir my gevra: ‘Is God altyd logies?’ Ek het aan dinge soos die Drie-Eenheid gedink en ‘nee’ geantwoord. Hy het gesê: ‘God het logika geskep en is altyd logies. Die feit dat iets vir ons nie sin maak nie, beteken nie Gód is onlogies nie. Ons is dié wat onlogies …

Lees meer Christelike logika

Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Romeine 11:17-24 Ernie Reisinger se seun het bely dat hy die Here ken. Hy het die vrug van bekering gedra en was betrokke in die kerk. Daarna het hy egter vir meer as ‘n dekade afvallig geraak. Op die einde het hy na die Here toe teruggedraai en Hom getrou gedien [Geoffrey Thomas, Ernest C. Reisinger: A …

Lees meer Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Die ware rede hoekom mense verlore gaan

Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee …

Lees meer Die ware rede hoekom mense verlore gaan

Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

Jesaja 59 Twee weke gelede het iemand vir my gesê: ‘Daar is nie ‘n God nie, maar net die voorvaders wat ons lei.’ Ek het gevra waar reg en verkeerd dan vandaan kom, maar hy het ontken dat dit bestaan. ‘Jy kan doen wat jy wil,’ het hy gesê. ‘Wat van moord en verkragting?’ het ek gevra. ‘Dit …

Lees meer Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

’n Kans om jou te bekeer

Dalk dink jy hieride preek is nie vir jou nie. Maar jy kan dit net ignoreer as jy perfek is, altyd naby Here, en nooit wegdwaal nie. Ek het oor die afgelope paar maande besef dat dit nie net prostitute, dwelmhandelaars en naakte barbare êrens op ‘n eiland is wat hulp nodig het nie. Daar is sonde in ons eie gemeente, onder …

Lees meer ’n Kans om jou te bekeer