Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan.  Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het.  ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so …

Lees meer Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

Ken jou vyand

Baie charismate assosieer geestelike oorlogvoering met die uitdryf van duiwels, binding van sogenaamde gebiedsgeeste of 'n belangstelling in die rangorde van bose magte.  Maar dit is nie primêr wat die Bybel bedoel met geestelike oorlogvoering nie.  Efesiërs 6:10-18 praat eerder van weerstand teen die versoeking en misleidng van Satan en sy magte.  Om jou vyand …

Lees meer Ken jou vyand