Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat, …

Lees meer Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Advertisements

Wat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?

Nick is 4 jaar oud. Sy pa is $50 biljoen sterk. Hy is bly dat sy pa so goed vir hom sorg. Om dankie te sê breek hy sy spaarvarkie oop, en gee hy al sy geld - $150 - vir sy pa. Om die Here te dank vir alles wat hy vir jou doen …

Lees meer Wat doen die Here vir jou en wat moet jy vir Hom doen?

‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming

Deur die jare het ek gesien hoe Christene in groot getalle saamtrek om vir reën te bid. Ek het al gesien hoe Christene vas dat hulle geliefdes tot bekering moet kom.  Verlede week het ek ‘n kort video gesien waarin ‘n boer vir Angus Buchan vra om die Christene bymekaar te roep om teen plaasmoorde …

Lees meer ‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming