Die wonderwerk wat my lewe verander het

‘n Man het eenkeer sy predikant se woorde met my gedeel: ‘Jesus moet eers persoonlik aan ‘n predikant verskyn, voordat hy met gesag kan praat.’  Regtig?  Kan elke gelowige nie sê dat hy in die persoonlike ervaring van Jesus se opstanding deel nie?  Kan elke gelowige nie sê dat die opgestane Christus in sy hart …

Lees meer Die wonderwerk wat my lewe verander het