Dink reg oor jouself

Gestel ons sou die gedagtes wat jy die afgelope week gedink het op die skerm vertoon.  Tagtig persent of meer daarvan sal seker oor jou en jou belange wees.  Sal jy skaam kry as ander moet weet hoe en wat jy van jouself dink?  Dink jy aan jouself as iemand wat belangrik is?  Iemand in …

Lees meer Dink reg oor jouself

Advertisements