’n Wekroep tot seksuele reinheid

1Tessalonisense 4:1-8 Ek het hierdie week gehoor dat die NG Kerk binnekort gaan besluit of saambly sonde is, of nie. Louis van der Riet—die NG Kerk se eerste openlike gay leraar—het gesê: ‘Dit is beduidend dat daar uiteindelik oor die huwelik en seksualiteit gepraat kan word en dat die huwelik nie die enigste plek is vir seksuele verhoudings nie. Ruimtes …

Lees meer ’n Wekroep tot seksuele reinheid

Advertisements

‘n Man na God se hart

Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees.  As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom).  As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees …

Lees meer ‘n Man na God se hart

God se silhoeët in die siviele wet

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat …

Lees meer God se silhoeët in die siviele wet

Hoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing

Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre?  Niks.  Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word.  Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie.  Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies …

Lees meer Hoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing

Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê

In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here.  Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê:  ‘Ja, die Bybel sê alewig:  “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’  Mnr. Sperry se reaksie was:  ‘Ek sien dit nie so nie.  Alles …

Lees meer Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê