’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die belofte van …

Lees meer ’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Die Heilige Gees en sekerheid van redding

Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan.   Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering met ‘n …

Lees meer Die Heilige Gees en sekerheid van redding

Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en sy perfekte …

Lees meer Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God