Dodelike sondes

Evagrius Ponticus (345-399 n.C.) was ‘n gelowige wat in Egipte in die woestyn gelewe het. Hy het gesê dat daar sewe dodelike sondes is waaruit die res vloei: hoogmoed, gierigheid, wellus, jaloesie, vraatsug [Eng. gluttony], toorn en luiheid. Een van sy leerlinge, John Cassian (360-435 n.C.) het Ponticus se idee populêr gemaak. Pous Gregorius die Grote het …

Lees meer Dodelike sondes

Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek.  Die koerant artikel sê:  ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune.  “We go back to our ancestors to talk to …

Lees meer Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan.  Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het.  ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so …

Lees meer Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet