Werkverwante Probleme: Luiheid
Spreuke 6:6-11 ’n Webblad genaamd The South African sê dat Suid-Afrika een van die hardwerkendste lande ter wêreld is, omdat ons mense meer as die gemiddelde hoeveelheid ure per week werk.1 In nóg ’n artikel sê dieselfde blad dat Suid-Afrikaners van die luiste mense op aarde is.2 Wat is dit nou: werk ons die hardste, … [Lees verder…]