Hulp vir Christene met ‘n kort humeur

“14:17 Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en ‘n slinkse man word gehaat.  14:29 Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.  15:1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom.  15:18 ‘n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar.  16:32 Die …

Lees meer Hulp vir Christene met ‘n kort humeur

‘n Christen se plig teenoor sy stad, sy huis, en sy naaste

“10 Oor die voorspoed van die regverdiges jubel ‘n stad, en as die goddelose omkom, is daar gejubel. 11 Deur die seën van die opregtes kom ‘n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek. 12 Die verstandelose verag sy naaste, maar ‘n verstandige man bly stil. 13 Die wat met …

Lees meer ‘n Christen se plig teenoor sy stad, sy huis, en sy naaste

Geld en geregtigheid op die oordeelsdag

“3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 5 Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 6 …

Lees meer Geld en geregtigheid op die oordeelsdag

Oor suksesvolle sakemanne en mooi vroue

Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin 'n skelm tweedehandse motorhandelaar.  Hy buit mense uit en doen hulle in.  Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën.  Laasweek het 'n vrou my vertel van 'n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante …

Lees meer Oor suksesvolle sakemanne en mooi vroue