Oor Israel en uitverkiesing

Romeine 9:1-13 Ek het eenkeer ‘n video gesien van ‘n dronk man in die wildtuin wat op ‘n olifant afstorm. Dit was dwaas. Hy het nie geweet waarmee hy te doen het nie. Net so is dit dwaas om op uitverkiesing af te storm en te dink jy gaan dit baasraak. Kom eerder met nederigheid, …

Lees meer Oor Israel en uitverkiesing