Ou Testamentiese Christenskap

Romeine 4:1-8 ‘n Man in Nelspruit het vir my gesê dat my 2000 jaar oue Christenskap ‘n baba is teen sy Hindoeïsme wat 3500 jaar oud is. Maar hy was verkeerd, want volgens Paulus het God selfs gelowiges in die Ou Testament regverdig verklaar deur geloof in die Messias wat sou kom. Abraham en ander …

Lees meer Ou Testamentiese Christenskap

Advertisements