Wanneer die grys areas sonde word

Romeine 14:13-23 Ek het in die vorige preek gesê dat ‘n grys area iets is wat die Bybel ons nie beveel, of verbied nie. M.b.t. hierdie dinge is gelowiges vry om hulle eie oortuigings te hê. Een gelowige glo dat dit verkeerd is om Oosterse vegkunste soos karate en judo te doen, terwyl ‘n ander een se …

Lees meer Wanneer die grys areas sonde word